• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Wortel-koolslaai

Started by PM, March 30, 2011, 07:09:23 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Wortel-koolslaai

1 koppie van elk:
Wortels fyn gerasper
Kool baie fyn gekap
Rosyntjies (geweek in kookwater tot sag).
1 klein houertjie Yogurt (enige geur)
2 Appels gerasper
2 eetlepels Mayonaise

Meng alles saam en laat 'n rukkie staan voordat dit bedien word. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Oor die 2000 keer gelees en hier kom ek nou eers op dit af, danksy 'n besoeker  :notworthy: Gaan hom beslis probeer mater!

PM

Heerlik vir 'n somerslaaitjie. 
Om te weet is om te verstaan.