• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Naas, die hoof wil jou sien!

Started by PM, May 26, 2011, 08:02:43 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek wil 'n warm dankie aan Naas oorhandig!  Hy was so gaaf om te onderneem om die Biblioteek en alles wat daarin is netjies en in orde te hou. 

Baie dankie Naas.  Kan almal asseblief 'n warm handeklap vir Naas gee!   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek is maar net een, maar ek ís een.

Trapsoetjie

 :icon_cheers: :icon_cheers: :icon_cheers: :icon_cheers: :icon_cheers: :icon_cheers: :icon_cheers:
:hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2:
:love7: :love7: :love7: :love7: :love7: :love7: :love7: :love7: :love7: :love7: :love7: :love7: :love7: :love7: :read2:
:read2: :read2: :read2: :read2: :toothy4: :read2: :read2: :read2: :read2: :read2: :toothy4: :read2: :read2: :read2:
:wav: :wav: :wav: :wav: :wav:

DANKIE NAAS, jy is die beste man vir die taak!!!!!! :book1:

:angel12:

adele

ekke kom ook al my goed vir jou aan'pass'
dankie julle, dis 'n fees om saam jul te werk

:grommit: :grommit:
adéle  :grommit:

Angelica

Ou Witbroodjie!!   :snorting:

Maar ek is bly daar is nou iemand in die biblioteek.   :angel8:
Hou asseblief net alles volgens die A en die B en die grote C...
elle

PM

Natuurlik!   :icon_biggrin:   Naas sal altyd my meester wees!  Hy weet nie net van nie,  hy ken die A en die B en die grote C!!!!   Dankie Naas,  ek sal altyd lief wees vir jou!!!!!!      :love7:

:bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Fransi