Author Topic: Beantwoord jy elke oproep?  (Read 3077 times)

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Beantwoord jy elke oproep?
« on: April 20, 2013, 06:40:55 PM »
Nie ek nie.
As ek nie die nommer op die skermpie ken nie, antwoord ek nie.
Het al vele oproepe gehad van:  E.. fjdkls'a dkwi, e,
En my bloeddruk styg.  Help nie jy se in beskaafde Ingels hy het die verkeerde no.  Nee, een het al 'n sms gestuur om te se hy het sy sim verloor (huh??) en wil nou al die nommers nagaan.  Wat 'n klomp tjol.
RICA die klomp in die townships? 
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10693
  • Gender: Female
Re: Beantwoord jy elke oproep?
« Reply #1 on: April 20, 2013, 09:19:56 PM »
Ja, ek dink hulle moet rica, maar ons almal weet dit is 'n groot gemors.  Ek antwoord ook net as jy op my poslys is, anders nie. 
Weet jy wat nog 'n groot probleem is, wanneer iemand jou sms en hy sê nie wie hy/sy is nie.  Hoe moet ek nou weet watter nommer is wiefer of waffer.  Ek ken nie eers my eie nommer nie.  As jy  MOET sms, laat tog net jou naam sodat ek weet wie praat met my!

MAAR,  as jy regtig met my wil  praat en jy het nie geld nie, gee tog asseblief vir my 'n "miss  call" dan bel ek jou terug, want ek wil regtig met jou praat!
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: Beantwoord jy elke oproep?
« Reply #2 on: April 21, 2013, 07:49:20 AM »
ek antwoord alle oproepe want soms bel besigheidsmense my vir wie ek gevra het hulle moet my oor iets bel. as dit 'n ongewense oproep is en die persoon verstaan nie die eerste keer dat dit verkeerde nommer is nie druk ek sommer dood en save sy / haar nommer op my foon, dan weet ek vlg keer wie bel. ek save dit onder K...fr 1 en 2 en 3 of onder hot.... 1of 2 of 3. die verskil is die K nommers is engels en die H nommers is afrikaans. ek het op i keer so van 'n swart vrou aanmekaar oproep gekry, selfde een aanmekaar. op die ou end toe sy nie meer wil verstan dat dit vekreerde nr is nie seg : klink my hier praat nou 'n K....fr  M..d wat my gebel het. ek seg dit in afrikaans al praat sy engels. toe weet sy van nie weer bel nie.

ongelukkig moet ek private numbers ook bel want die professor bel my met private numer. noggie vir hom gevra hoekom hy dit so maak nie maar daar sal i rede wees glo ek.

Offline Trapsoetjie

  • Regular Members
  • Penkop
  • Posts: 657
  • Taranee, onse Beertjie.
Re: Beantwoord jy elke oproep?
« Reply #3 on: April 21, 2013, 08:22:53 AM »
Ja ek moet ook alle nommers antwoord, vir ingeval dit besigheid is  :crybaby2:.

Ek kan nogal bietjie ongeskik wees as dit iemand anders is.  :color:

My se foontjie het ook vir een of ander rede op Private Number gegaan  :dontknow: het al 'n paar slim mense gevra om dit af te haal, maar met geen geluk nie. So nou is ek ook een van die PN's,

 :angel12:

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Beantwoord jy elke oproep?
« Reply #4 on: April 21, 2013, 11:17:28 AM »
Oooo vrek... ek lag my dood, AB.
Die malvapoeding spat sommer so. LOL.
Ek lees dit weer, want ek het so gelag die eerste keer dat ek helfte nie ingeneem het nie....
Slim plan met die ge-save van no 1,2,3... ens.
elle

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: Beantwoord jy elke oproep?
« Reply #5 on: April 21, 2013, 11:57:18 AM »
Ek maak ook soos AB en save die nommer in 'n groep wat soos 'n perd se runnik lui. As my foon runnik, weet ek die oproep kom affie plaas en dan antwoord ek doodgewoon nie. Sover Private numbers betref... As hulle privaat wil wees respekteer ek hul privaatheid deur nie inbraak te maak op hul oproepe nie. (Gelukkig sms ek en verkleurvroutjie mekaar.)



 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Re: Beantwoord jy elke oproep?
« Reply #6 on: April 21, 2013, 07:37:18 PM »
Sover Private numbers betref... As hulle privaat wil wees respekteer ek hul privaatheid deur nie inbraak te maak op hul oproepe nie.

   :toothy4:    man ek lief hierdie verkeerdom-respek vir hulle   :love7:   

 :grommit:   
adéle  :grommit:

Offline Aspoestertjie

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 102
  • Gender: Female
Re: Beantwoord jy elke oproep?
« Reply #7 on: April 21, 2013, 10:43:24 PM »
"Breytenbach, middag"
.
.
"Good dei. May I spiek to Mister iegna tie oes braai tin bag"
"Jammer maar Mister iegna tie oes braai tin bag het wind gesluk nou dryf hy soos 'n ballon teen die plaffon. Kan ek hom vra om jou terug te skakel?"
.
.
"Aai would laaik toe spiek to Mister iegna tie oes braai tin bag"
"Mister braai tin bag will phone you back as soon as he deflates and land on the floor again. What is your name."
.
.
"Ee ee this is Konsima Nousieligteaf"
"Ok Konsime Nousieligteaf, I will ask him to phone you back on Private Number as soon as he deflates"
'
'
"O Kei. Baai."

 :icon_bigsmurf:
Oupa sê: Wyshyd is die truspieël van die ouderdom.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10693
  • Gender: Female
Re: Beantwoord jy elke oproep?
« Reply #8 on: April 23, 2013, 08:06:56 AM »
 :icon_biggrin: Dit is baie goed, ek lief dit.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.