• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Briljante wenke vir elke dag se gebruik

Started by Terry, April 19, 2013, 03:29:11 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry

Hierdie is nou lekker wenke en maklik vir enige iemand om te gebruik!

PM

Baie dankie vir die plaas hiervan Terry.  Baie dankie Adéle vir die aandra.  Dit is heerlik om sulke afgeval-van-die-poskoetsie-goetertjies te kry. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Dit is sooo wonderlik om ons eie wenke te sien pronk. Duisend dankies vir die aandra en deel  :love7: :hello2:
Ek is nou so slim wil alles gelyk gaan toepas  :icon_biggrin: