Author Topic: skemerstil  (Read 5106 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
skemerstil
« on: April 16, 2013, 07:59:42 AM »
in die stilste stil
ooit
verlang my hart
intens na jou
en die skemer
hou asem op
     sodat die donkernag
’n bietjie langer wag
adéle  :grommit:

Offline bloubefoeterd

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 94
  • My bloed is blou. Ligblou
Re: skemerstil
« Reply #1 on: April 16, 2013, 12:51:06 PM »
Pragtig. Punt.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: skemerstil
« Reply #2 on: April 16, 2013, 01:08:22 PM »
Baie mooi Adéle.  Ek wag nog om te hoor wat jy in die boek gaan plaas.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: skemerstil
« Reply #3 on: April 16, 2013, 11:17:04 PM »
Stilste stil ...

 :notworthy: :icon_salut:

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Re: skemerstil
« Reply #4 on: April 17, 2013, 07:40:19 PM »
haai dankie julle, Blou-mater, lekker om van jou te hoor.

ek weet nog nie, lief PM.  :icon_scratch:   ek is nou drie dae afsiek met griep en pas vir Eben op ... julle weet nou al hy verswak by die dag. sal die naweek 'n bladsy of drie uitwerk.   :icon_study:   ek moet werk, het al twee keer tevore uitgeruil, maar nou het Eben se dogter uit Nede  rland kom help om na haar pa te kyk    :love7:   en ek kan nie elke keer my naweke uitruil met my bestuurder nie.   :toothy4:   

 :grommit:
adéle  :grommit:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: skemerstil
« Reply #5 on: April 18, 2013, 07:06:14 AM »
Vat jou tyd matertjie.  Ons hoop van harte dat hulle iets vir Eben kan doen.  Hou ons tog asseblief op hoogte.  Sterkte ook vir jou.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Trapsoetjie

  • Regular Members
  • Penkop
  • Posts: 657
  • Taranee, onse Beertjie.
Re: skemerstil
« Reply #6 on: April 18, 2013, 03:50:16 PM »
Kort en kragtig. Pragtig  :notworthy: Vriendin.

 :angel12:

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: skemerstil
« Reply #7 on: April 18, 2013, 07:11:28 PM »
Oeeee...
elle