• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

AB se 'Parnapol'

Started by Meraai vannie Baai, April 09, 2013, 12:05:52 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

AB: Vanoggend praat ek en ons wynkelder bestuurder oor uitvoere ens en hy seg dat die klomp narre wat poepholle indie parlement is kan als binne oomblikke opneuk.
toe kom ek by die afkorting van parnapol uit wat staan vir: parlimentariƫse-nar(rige)-poepol

:toothy4: :icon_salut: :headbang:

AB

is dit 'n beledeginde naamwoord?

Meraai vannie Baai

Ek dink nie iemand sal dit as 'n kompliment beskou nie Stoffel  :icon_biggrin:

PM

Ek wonder nou of AB 'n familielid in die parlement het.   :love7:
Ek weet hy het 'n baie vername broer wat ook in ons boek geskryf het. 
Waar is jy AB? :icon_scratch:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ons het so paar weke gelede weer 'n blitskuiertjie gehad op messenger waar AB van sy nuutste toerfotos gewys het. Jitte, die man mag maar fotos neem hoor.  :notworthy:

PM

Ek mis hom en sy foto's geweldig baie. 
Om te weet is om te verstaan.