Author Topic: Tragiek Digstruktuur  (Read 3738 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Tragiek Digstruktuur
« on: April 04, 2013, 11:28:32 PM »
*PM se oorspronklike beskrywing vir hierdie digstruktuur is uniek.  :love7:

Hier kan die digter van verskeie ander digvorms gebruik maak om openlik en soms kras, die draak te steek of kritiek te lewer.  Dit is vir my 'n voorreg om Marius se gedigte as sprekende voorbeelde - waar die digter sy onverbloemde gevoelens met die lesers deel - te gebruik  :notworthy: :icon_salut:

Star Wars RSA  
(senryu neo)

Lank lank gelede
In ‘n sterrestelsel vêr,
apartheidsoorlog

Darth Vader dra swart
voel die mag van dwang se krag,
Verwoerd is Jedi

Lukas wat’s fout niks
die Death Star is al halfklaar,
Hippie Wookies huil

Die mag is met ons
maar Mandela is ‘n Sith,
LLB rebel

Die senaat stem ja
ons planeet se wentel ruil,
boerlasers op stun

Loods X-vlerk vegters
‘n versteuring in die mag,
nag op Ventersdorp

Lukas ek’s jou pa
nee Here net nie dit nie!
Ligsabers “en garde!”

voel voel voel voel voel
die mag van die donker kant,
Joda waar is jy?

Mooiloop Oom Eugene

Mooiloop Oom Eugene
al het ek jou nooit geken nie
het jy ten minste vir my baklei
toe ander ons verraai,
ons oorval met donker
vrede so verradderlik
gesmokkel het met my brein.
En dit lyk vir my jou lewe was
vir ons landsvlag in die wind,
vroeg gestryk sonder vrede vind,
deur uitverkoop bewind.
En ek sou jou beter wou leer ken,
maar ek was net 'n kind,
en lankal was jou vlag gestryk,
tog leef jou legende voort.
Uitgelate aan die reg
moes jy vir eie volk veg,
'n selfbeskikking superster,
deur menigte gehaat,
selfs na jou verlaat,
is wat die pers sê al:
" 'n Ruiter het geval"
Mooibly Oom Eugene
van ons manne op die grens,
wat jou spore nou beter sien
na die land se val.

Ex Unitate Vires se moer
(nota van ‘n dooie soldaat)

Transformasie tamheid het in die Kongo genies
en vanuit die snotklap-verkoue ‘n felle verlies
Sewe-en-twintig gewond en dertien dood
en dit alles vir ‘n Chancellor house brood
hei da S-A-Wa
wat’s jou verskuilde agenda
wat de fok maak ons manne daar
tuis is ons grense deurlaatbaar
was dit admin of wanbestuur
of obevoegd bevorderde topstruktuur
was ons dissipline vol moed en eer
of was ons deur laaities met AK’s gedemoraliseer
is die weermag nou van so ‘n geburokratiseerde aard
dat leier loyaliteit ons troepe begin rondneuk en skaad
en hoe was die burger/militere verhouding
wat was die kern van die teekoppie-oorlog verbrouding
die base het mos ‘n agtegrond van rewolusie
nou hoe kla troepe dan oor te min ammunisie
het ons Reenboogland huursoldate
wat beskerm aan ANC se bankrekening state
het Zuma die eties morele toets geslaag
of Jakkalsdraai hy met sy antwoorde vaag
en roep die parlement die regering tot orde
of moet Jan Publiek hom in die media omgorde
moet ons sharrap want dis “none of our business”
moet ons maar vreet en aanvaar al belieg hulle ons disnis
is Suid Afrika ‘n leiding gedrewe land
of moet bly ons voortmarsjeer na lyding as voorland
gaan haal maar die manne van Marikana en Sharpville
hulle weet mos hoe skiet jy sewe soorte kak uit ‘n duiwel
en moenie worrie oor wet en gesigte verleë
die ANC se sjangomas sal dit mat ondervee.




 

Offline Marius

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 163
  • Gender: Male
    • Marius Buys Se Skrywes
Re: Tragiek Digstruktuur
« Reply #1 on: April 05, 2013, 08:54:14 AM »
As die Reënboog struikel

Nelson Mandela
sê op 5 September
in die jaar 1994:

“Laat daar geregtigheid wees,
vir almal.
Laat daar vrede wees,
vir almal.
Laat daar werk, brood, water en sout wees,
vir almal.

Nooit,
nooit
 en nooit weer,
sal dit wees,
in hierdie pragtige land dat,
onderdrukking,
van een deur 'n ander,
ondervind sal word nie
en ons laat ly in die -
onwaardigheid,
as muishond van die wêreld.”

Behalwe op Marikana,
behalwe vir baba Wiehan,
behalwe as jy wit is...

Marius Buys

Offline Marius

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 163
  • Gender: Male
    • Marius Buys Se Skrywes
Re: Tragiek Digstruktuur
« Reply #2 on: April 05, 2013, 08:59:58 AM »
Oproep
(Met apologie en dank aan U2)

Hierdie gedig is nie 'n rebelgedig nie,
hierdie gedig is eendag, blerrie eendag!

Het jy die nuus gelees vandag?
Ek knyp my oë toe, dis Afrikaner nag!
Ek vra jou hoe lank nog,
die lied van die Gedrog?
Maak~vrek~daardie~wit~boer,
dubula ibhunu.

Op die TV tart jy my,
maak jy nes jy wil, jou stemme sal jy kry.
Kom vertel my hoe voel jy,
as jy mense so laat ly?
Verkrag~ daardie~ wit~ hoer,
dubula ibhunu.

Gebroke lê die lyk,
nog 'n wit kind het in die stof gebyt.
One~ Settler~ One~ Bullet,
dubula ibhunu.


Dis nie meer water van 'n eend se rug,
ook nie meer water, onderdeur die brug.
Staan op staan nou Boerevolk!
Trek uit die daardie swart dolk!
Nóú end jou uhuru,
jou blacks only ubuntu.

Het jy die nuus gehoor vandag?
Fluister gerugte van 'n Vierkleurmag?
Die opstand vir vryheid,
weg uit ons swart hel uit.
Jy't ons gedryf soontoe,
dubula imuntu.

Offline Marius

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 163
  • Gender: Male
    • Marius Buys Se Skrywes
Re: Tragiek Digstruktuur
« Reply #3 on: April 05, 2013, 09:02:24 AM »
Amandla
(met apologie en dank aan Billy Joel)

Dis nie meer ou Apartheid,
dis die swart amandla,
wat die wit nie verdra.

Malema, swart rassis,
Zuma wat nie "rapist" is,
wapen skandaal, e-toll hek,
Delmas is 'n vlagbrand plek.

Dis nie meer wit Apartheid,
dis al lankal verby,
dis al lankal bestry.

ANC, Muilband wet,
wittes word van werk belet,
HIV, meer en meer,
regering wil nie retrovirus pille gee.

Dis nie meer ons Apartheid,
dis die Reënboogland
en hy's aan die brand.

Polisie-korrupsie,
eers Selebi toe Cele,
misdaad-vlaag-loopprotes,
witkruis-plaasmoord-monument.

Dis nie meer ons Apartheid,
dis 'n nuwe euwel,
wat ons land laat sneuwel.

Necklace xenofobia
mutimoorde sangoma
Robert Mugabe pellie pêl,
welkom innie witmens hel!

Dis swart haat amandla,
wat ons wit nie wil verdra
in die nuwe Suid Afrika.