• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom Oloff

Started by PM, April 02, 2013, 04:14:41 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Baie welkom hier by ons Oloff.  Hier skryf ons dat die biesies bewe.  Daar is vir jou 'n eie plekkie waar jy al jou skryfwerk kan plaas.  Dit is heel laaste ingeskryf totdat die volgende lid aansluit.

Kom vertel asseblief 'n bietjie meer van jouself.  Maak jou tuis en kuier orals saam. Vra hulp as dit nodig is, ons is 'n vriendelike klomp. 

Hartlik welkom.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Warm welkom van oorkant die waters aan jou Oloff. My plek geboek vir jou woordspore  :hello2:

PM

Ek en Oloff het gister met die Skypescootertjie gery toe vertel hy:  Ek dink ek was nog so in standerd 5 toe tannie vir my vertel het dat 'n mens gaan nie op vakansie nie, dit is  MET vakansie. 
Intussen het hy sy vlerkies gekry en vlieg die wêreld deur. 
Om te weet is om te verstaan.