• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Strandkind

Started by PM, April 01, 2013, 11:13:21 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Strandkind     © Marius Buys

See en sand en son,
skulpe optel hand aan hand,
speel met honde op die strand,
'n skietgedank aan Hom.

Oë en lag en mond,
skater kuiltjie reg vir pret,
hare windverwaai - n pet,
hardloop my hart hier buite rond.

© Marius Buys
Om te weet is om te verstaan.

PM

'n Vrolike gediggie.  Dankie Marius. 
Om te weet is om te verstaan.