• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Slingerpad...

Started by Angelica, April 01, 2013, 09:04:00 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Ek stem BB. Dit is boektoe woordeprag. Jy krap kop oor ekphrasis - dit is wanneer ons 'n kunswerk/foto/beeldhouwerk beskryf. Dus die duet tussen woord en beeld. Baie gewild deesdae, op die gevreetboekie veral.

bloubefoeterd

Baie dankie MvdB vir daai mooi verduideliking. Dis bly maar lekker om weer iets nuuts te leer!

Angelica

Ai ouens... as enigeen die dag bietjie 'af' is, is die Forum die plek om te wees.
Julle is dierbaar.
Baie dankie.
elle

PM

Ek is jammer dat jy "af" was, maar ek is bly jy kom loer in as jy 'n opbeurinkie nodig het.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Dankie aan almal wat gelees het.
As julle maar net weet... dit het binne 'n paar minute uit my kop op my tong en toe deur my vingerpunte 'geval'.
elle