• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Rictameter

Started by PM, March 31, 2013, 04:08:14 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Op die forum

Ek is
so lief vir jou,
ek kan my polse kou
as jy nie hier is nie my maat,
dan verlang ek mos na yster en draad.
Skulp jou woorde mos oop en toe
tot by my hart se punt.
As jý hier is
ís ek!
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek was 'by' toe die ene spontaan geskep was  :love7: :notworthy:

PM

Dit was lekker om met Joe se woorde te speel.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Ans Botha

Joe is een van daardie ongslypte diamante, 'n meester in alles wat hy doen.

PM

Waar is jy Joe, laat jy kom lees!
Om te weet is om te verstaan.