• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Dig doelgerig.

Started by PM, March 28, 2013, 10:50:35 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Ek tik hande agter die rug want hier is die vermaaklikste woorde ingespan  :headbang: :angel4:

Naas

As die prostetiet
Wil prossedeer
Keer haar niet
Al is dit seer
Want die prokurower
Sal haar diens
En so betower
Dat sy klimaks, ongesiens

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Die prokurower gaan haar net vverarm, want hy gaan haar 'n helse prys vra vir die diens.
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Hy wou haar diens maar sy oliestokkie het tekort geskiet.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

O my lieven loven, ek huil my dood die dag as die forum se humordoepa op raak  :crybaby2: :angel4:

Meraai vannie Baai

Assie:
Oupa se ons toekoms is soos die plaaspad.
Party plekke is die middelmannetjie so hoog
dat die gras ons onderstelle skoonvee
en die klippe ons holle skraap.

Party plekke is die pad gelyk,
party plekke is daar sand
dan val ons vas
of ons stamp ons onderstelle
des moers in die potholes.

Maar dis alles die moeite werd
want by die opstal
wag gasvryheid
en 'n vars koppie moer.

:coffee2: :notworthy: :icon_salut: