• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

As ek maar

Started by Jeannedarc, March 28, 2013, 10:22:11 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Jeannedarc



As ek maar
'n Sonstraal  kon vang
Tooi ek myself
In skitter goud

As ek maar
'n Doudruppel kon vang
Drapeer ek myself
In diamante prag

As ek maar
'n Spinneweb kon vang
Weef ek 'n kleed
Sag soos sy

As ek maar
'n Stukkie wolk kon vang
Dan seil ek rond
Op die see van geluk


PM

 :hello2:  Baie mooi.  Dankie vir 'n happie uit jou pen matertjie.  Het jou werk baie gemis.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Die pragtigste voorbeeld van ons 'herhaalde woord struktuur'  :notworthy: :icon_salut: