• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Draakvliegie

Started by Meraai vannie Baai, March 26, 2013, 03:45:10 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai





Die outjies is 'n oogfees by die ponlockie!

Joe Daai Ou

Sjiiiieee baie goeie fotografie Nig! Jy raak 'n pro nou!
O Moedertaal,O Mooiste taal, jou lief ek bo alles!

Meraai vannie Baai

Onderste enetjie in vlug is Outop se kliekwerk, myne is die blou enetjie. Ek was gelukkig - hom mooi dopgehou en gesien hy kom elke keer op selfde takkie sit om te rus.

PM

As jy jou draakvliegie soek Raaitjie, dit is in jou bundeltjie.  Pragtig!
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Hieheihie, is reg matertjie!!  :notworthy: :icon_salut:

PM

Wat wil jy alles in jou bundeltjie plaas sustertjie. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Alles soos in? Skies, dis die tyd vannie aand diekant  :icon_bigsmurf:

PM

Seg jy ja alles in?   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Metamorfose van 'n draakvliegie  :love7:










PM

Ek dink daai onderste draakvliegie met sy spoggerige blou gatjie moet in die boek kom Raaitjie.  Die ander foto's is ook pragtig. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

dankie vir die pragtige fotos

Meraai vannie Baai

'n Plesier Stoffel. Ons misssss joune  :crybaby2: