• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ausie Road Trains: Spesiaal vir Joe, daai ou.

Started by Meraai vannie Baai, March 22, 2013, 04:19:49 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Mater, ek het al so baie vir jou vertel van die groot monsters (road trains) wat voor ons pandokkie stop
om die vrag na te gaan, of net bene te rek op die lang pad na die Noorde.
Vanoggend het die ene weer ons ingang versper en toe gryp ek gou die kamera om te wys.
Die skakel na die lied wat ek vasgesit het sal jy geniet Joe :) heelwat monsters te siene
en ons 'Ausie King of Country' se stem daarby, 'n bonus!





http://www.youtube.com/watch?v=FKhAey9XKz0

PM

Ek lief sulke groot vragmotors. (lorries vir AB)  :icon_biggrin: 
Hy is reg, 'n trok hoort by 'n trein.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Joe Daai Ou

Sjiiieee Meisie, dis grote goete daai! Smaak my dan nou Becky en Betta sal kom staat en klein lyk neffens hulle! Oi joi joi, ek sal maar in 'n anner straatjie moet 'park' as ek gou 'n kommetjie Gat kom drink by julle, wil nou nie dat my meisie iesegrimmig raak wat size betref nie!  :notworthy:
O Moedertaal,O Mooiste taal, jou lief ek bo alles!

Meraai vannie Baai

Giggel ek vir julle twietjies. Gewis groot monsters hierdie ne julle! Daar kom so tussen dertig en veertig van hulle in 'n uur verby die pandokkie. Ons het die gebrul al gewoond geraak. Wou lankal wys hoe lyk so 'road train'. Bly julle't ook geniet  :icon_biggrin:

AB

dankie rietja, dis mos nou 'n gesond groot lorrie daai.

Meraai vannie Baai