• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die druiwe dieet

Started by PM, March 19, 2013, 08:09:01 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hierdie is nou 'n PM idee.  So maak mens!
Jy vat al die druiwe wat AB vir jou goedgunstelik geskenk het en jy vries dit.  Ja, jy donner dit in die vrieskas en dit sal behoue bly for ever and ever.  (Skuus aan die tannies wat nie van die Engelse woorde hou nie!)
NOU!  Jy moet mos elke aand kosmaak.  Nou maak jy so!
Jy neem 'n bottel rooiwyn en dan haal jy daardie druiwe, 10 korrels op 'n kuur, uit!  Gooi dit in die rooiwynglas en maak dit half vol.  Drink die wyn en geniet die druiwe.  Jy moet die skilletjies kou en die pitte ook!  Dit bevat die wonderlikste vitamines en die pitte het die beste "skoonwas" kwaliteite wat jy kan wens om te kry.  Dit vat al die plooie weg.   :icon_biggrin:
Wie wil nou voor die kospotte gaat staat!
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

Dit klink nou na 'n oulike plan die. Dan word die wyn nie waterig met ysblokkies nie.  :hello2:

:angel12:

Meraai vannie Baai