Author Topic: Anderste vakansie 9  (Read 4796 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Anderste vakansie 9
« on: March 19, 2013, 03:37:46 AM »
9

By die winkel oorkant die straat die afgeneem







Een uur is toe verby en ek stap terug lorrie toe



Ek loer die ruit en sien die man slaap ‘n diep slaap. Voel te sleg om hom wakker te maak en toe gaan neem ek die af:



Wat die  oorspronklike doel van die huise is weet ek nie.






Die lorrie het langs ‘n huis gestaan met hierdie bordjie langs die voordeur




Na so 90 minute se slap het ek Johan wakker gemaak en dit hethom goed gedoen.
Pak maar toe weer die pad.

Weer padwerke geky maar nie lang stoppe gehad nie.




Die vlakte Baufort Wes toe vanaf nelspoort se kant




en so het ons maar aangehou tot ons die Vrydag aand 11 uur weer hier op die plaas was. lekker moeg gewees en dankbaar ons is tuis.
« Last Edit: March 19, 2013, 03:40:42 AM by AB »

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Anderste vakansie 9
« Reply #1 on: March 19, 2013, 04:37:07 AM »
Wat 'n voorreg om saam jou en Joe te ry Stoffel!!

Offline Joe Daai Ou

  • Suigeling
  • Posts: 95
Re: Anderste vakansie 9
« Reply #2 on: March 19, 2013, 07:08:28 AM »
Sjiiiieeee waas daai dae? Was 'n voorreg om AB saam te sleep op die trip! Ek dink hy het dit nogals ganiet!
O Moedertaal,O Mooiste taal, jou lief ek bo alles!

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Anderste vakansie 9
« Reply #3 on: March 19, 2013, 07:43:39 AM »
Ek het dit nou baie geniet om deur al die foto's en vertellings te kyk en lees. Baie dankie.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Anderste vakansie 9
« Reply #4 on: March 21, 2013, 02:07:06 PM »
Hartlik dankie AB en Joe.  Mag ek asseblief volgende keer weer saam ry?   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Joe Daai Ou

  • Suigeling
  • Posts: 95
Re: Anderste vakansie 9
« Reply #5 on: March 23, 2013, 05:39:04 AM »
Ja nee wat Nig, daars baie plek en vir so ou mater maak ek plek! Jy kan neffens my sit in die mirrel van die trok op die Kooi! Beste uitsig en dan kan jy al my en AB se kwinkslae goed hoor! :icon_biggrin:
O Moedertaal,O Mooiste taal, jou lief ek bo alles!

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Anderste vakansie 9
« Reply #6 on: March 23, 2013, 09:25:46 AM »
Ek sal my wat verbeel!  Koningin Elisabet se 0.  (Dit is my mooi woord om 'n holte te beskryf  :angel4: )
Om te weet is om te verstaan.