Author Topic: Welkom Jannie Rossouw  (Read 7871 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Welkom Jannie Rossouw
« on: March 17, 2013, 11:25:47 AM »
Jannie, baie welkom hier op die forum.  Ek het vir jou 'n eie plekkie geskep waar jou skryfwerk geplaas kan word. 
Indien jy hulp nodig het kan jy net skreeu, ons is baie hulpvaardig en help graag.
Wees welkom om deel te neem aan al die onderwerpe.

PM  se "gatseggie".    :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Offline werelde weg

  • Matroos
  • Suigeling
  • Posts: 92
  • Gender: Male
  • lag en lag anners gaan jy huil...
Re: Welkom Jannie Rossouw
« Reply #1 on: March 17, 2013, 01:09:33 PM »
hallo jannie mag jy sommer lekker goedjies skryf!!!~!~

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: Welkom Jannie Rossouw
« Reply #2 on: March 17, 2013, 05:59:37 PM »
Welkom daar uit Pretoorsdorp se omgewing. jy kan die lekker skryfwerk doen en ek sal die nonsens praat. ek sal darem nie (meer) van die familie skinder nie.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Welkom Jannie Rossouw
« Reply #3 on: March 17, 2013, 08:48:19 PM »
Ek het darem al van Jannie se skrywes ontvang en het dit baie geniet.  Voor jy sĂȘ mes sal dit in sy eie plekkie verskyn.  Al wat ek weet is dat hy nog sal moet skryf!   :icon_biggrin:  Dit is boektoe goed!
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Welkom Jannie Rossouw
« Reply #4 on: March 18, 2013, 06:51:21 AM »
Warm welkom vanuit die buiteland Jannie Rossouw. Baie opgewonde om van jou ABC woorddisse te geniet  :notworthy: :icon_salut:

Offline Joe Daai Ou

  • Suigeling
  • Posts: 95
Re: Welkom Jannie Rossouw
« Reply #5 on: March 19, 2013, 02:45:25 AM »
Welkom Neefgoed, ek hoop dis dieselle Jannie wie solke gladde vloere het. Kom ek en AB mos een aand by hulle aant huis en slaap oor. Iewers in die nag moes ek opstaan vir 'n nood en daar raak myse voete onner my weg en ek wip wap wip wap die trappe af. AB moes my kom ophelp daai nag. Ek dink ek het iewers iets gebreek of verstuit! Myse Gatkant is nounog gevoelig! Sjiiieeee mense, sulke gladde vloere het ek nog nooit gesiet nie. Arme Jannie polish hulle seker daagliks! Neef los die gepolish en skryf vir ons uithaler stories! Ek sal weer kom kuier, maar die slag wil ek onner slaap en die vloer moet van beton wees! Miskien die Garage Neef! Groete Neef en nogmaals Welkom!
« Last Edit: March 19, 2013, 02:47:38 AM by Joe Daai Ou »
O Moedertaal,O Mooiste taal, jou lief ek bo alles!

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Welkom Jannie Rossouw
« Reply #6 on: March 19, 2013, 08:51:07 AM »
Dis hom daai Joe.  Einste symste.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Welkom Jannie Rossouw
« Reply #7 on: March 19, 2013, 10:51:19 AM »
:wav:  WELCOME  :wav:
:wav:  WELCOME  :wav:
:wav:  WELCOME  :wav:
:wav:  WELCOME  :wav:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w