• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

death

Started by Louis, May 24, 2011, 03:31:20 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Louis


Ever westward
the wanning stare.
tearful eyes
from the cold atlantic breeze
knuckles white on an ice cold rail.
through the setting of a fiery sun
to the sallow light of a waning moon
the heavens exude an eerie glow
reflections of a tortured soul
bereft of feeling
anxious with fear

pale and darkened shadow
the workshop
where he plies his ubiquitous trade
hidden ‘neath his blackened cape
eyes devoid of light
protruding from his garment sleeves
in claw-like hands,
a scythe,
sharpened
gleaming blade
with which
to harvest a soul

patiently,
Grim the reaper
waits…

PM

WOW!  Jy gee my koue rillings!  Dit is baie goed!  Brrrr!!!!!!!!!
Om te weet is om te verstaan.

PM

Louis, ek is so jammer dat ek die wanning se "n" weggeneem het in die boek sonder om jou te raadpleeg.  My Engels is maar "frot" en toe ek nie die woord in die woordeboek kry nie, dag ek dit is net 'n vingerfoutjie.  Skuus matertjie, ek het die gesteelde "n" weer teruggebring. 
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Toe ek Bloubefoeterd se gedig nou lees, het ek aan hierdie gedink. Kom soek en sowaar, jy het dit ook hier geplaas.
Dit is in Boek 1 en ek onthou die skets wat jy daarby gemaak het.
Ek wens jy wil meer jou pragtige styl neerskryf.  Ek hou daarvan.
Daar is iets...  oumeesters... aan jou styl.

Baie goed geskryf, Lewies.
elle

Meraai vannie Baai

Koue rillings van leesgenot ... klink tweestrydig maar dit is presies wat hierdie woordskepping doen!