• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Liefde vir kosmaak word van kleintyd af gekweek.

Started by Meraai vannie Baai, February 26, 2013, 11:04:31 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Vakansietyd by oupa en ouma se pandok is altoos 'n vlytige ervaring
vir Meisiekind se kabouters. Kleinding was 'n gretige deelnemertjie!
:love7:












PM

Dit is wonderlik in die regte konteks van die woord Raaitjie.  Julle en hulle is so geseënd.   :notworthy:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek stem saam PM. Ons is voorwaar geseend ne. Selfs vir die 'groot kinders' is dit ook nog steeds 'n groot bederf as hulle gedurende die kuiertjies hier vir ons 'n gunsteling dis aanmekaar slaan en ons om die potte en natuurlik glasies ook, kuier. Vir die kleingoed is hulle 'baking-treats' groot pret en vinnig besig om 'tradisie' te word  :icon_biggrin: