• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Marilyn

Started by Marius, February 23, 2013, 11:31:37 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Marius

Marilyn

Norma Jean jou "je ne sais quoi"
so skugter, naief, dan eensklaps - Voilà!
O kamera! O minnaar! O aksie! Oe la-la-la!
Onder luukse lakens dra jy nét duur parfuum glo,
op die silwerdoek besit jy al die manne se oë!
Strate eens stil, vul jy met mense soos reёn
en tog was jy so ongelooflik alleen.
Virewig vaarwel aan jou stilte van gees,
of was "die verlore meisie" net 'n masker gewees?
Vasgewoel in jou Hollywood faam
"medikasie" jou kruk, jou weg uit die waan,
of wou bose base hul goue-gansie beheer?
Tyd het ons wel die grusame antwoord geleer.
"...and quite frankly my dear, did they ever give a damn?"

Kopiereg Marius Buys 2013

PM

#1
Gelukkig weet ek wat om te sê!  Mooi geskryf Marius.  Jy vat dit in 'n neutedop saam of is dit nou jy vat dit saam in 'n neutedop.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.