• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Baie welkom Ans Botha

Started by PM, February 22, 2013, 04:50:41 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Baie welkom hier by ons op die forum Ans.  Daar is vir jou 'n eie plekkie geskep waar jy jou skryfwerk kan plaas.  Ons wag in spanning.  As jy hulp nodig het, skrou, ons help graag.
Om te weet is om te verstaan.

Fransi


Ans Botha

Baie dankie. Alles lyk so vriendelik hier. Ek gaan so maak.

Ans Botha

Oeps ek weet nie waar daardie plekkie vir my geskep is nie!

PM

Rol nog bietjie na onder dan kry jy  "Kom skryf saam in jou eie plekkie".  Jy sal 'n string name sien en joune is heel onder omdat jy die jongste lid is.  Klik daarop en plaas jou werk daar. 
"Happy hunting".  In die begin is dit moeilik om alles te vind. 
Om te weet is om te verstaan.