• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kompetisie vir die beste eenpotgereg.

Started by PM, February 21, 2013, 12:21:36 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hier gaan ons nou 'n kompetisie afskop vir die beste eenpotgereg.  Staan gereed vir die besonderhede. 

:bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Terry

Aan alle kookliefhebbers, kyk gerus na die aangehegde dokument en neem deel aan ons eenpotgereg kompetisie!  :hello2:

PM

Baie dankie Terry.  Jy is 'n ou staatmaker. 

Kom ouens, ek dink dit is 'n pragtig prys om los te slaan vir jouself as jy 'n vrou is of vir jou vrou of geliefde as jy 'n man is. 

Terry het foto's van die wenprys en ander produkte waarvoor die R200 koopbewys aangewend kan word.  Kom plaas dit asseblief Terry. 
Om te weet is om te verstaan.

Terry

Bie dankie PM!

Aangeheg is 'n voorbeeld van die armbande en oorbelle wat ons het. Daar is nog baie ander ontwerpe en kleure, maar ek het hierdie opgesit sodat almal 'n idee kan kry van wat hulle kan wen.

Ek gaan binnekort 'n foto van die wenprys kom oplaai.

Hoop om sommer gou lekker resepte te sien!

PM

Dit is baie mooi.  Wag nog vir daai wenprys!
Om te weet is om te verstaan.

Fransi


Meraai vannie Baai


Terry

Hier is 'n foto van die armband, ter waarde van R380, wat geskenk word deur Squisita Jewellery aan ons Eenpotgereg wenner.  Moet nie die R200 geskenkbewys vergeet wat deel van die prys is nie. 

Meraai vannie Baai


PM

Om te weet is om te verstaan.

Terry

Ek wil net baie dankie se aan almal wat aan ons Squisita Eenpotgereg kompetisie deelgeneem het.  Ons het heelwat heerlike resepte gekry!

Die kompetisie is nou gesluit en ons sal die 30ste Maart die wenner aankondig.

Lekker week vir almal.

:toothy4:

Meraai vannie Baai

Vir ons was dit 'n groot voorreg om van die geregte in een pot aanmekaar te slaan Terry. Wil vir jou bedank  :notworthy: want was dit nie vir die kompetisie nie, het ons tweetjies diekant van die aardbol baie heerlike etes gemis! Outop het homself GANIET!!

Terry

Ek is bly om te hoor julle het dit so geniet Meraai, ons geniet dit netso om al die resepte self te probeer.  In hierdie geval sal ons moet begin dink aan die volgende kompetisie!

PM

Baie dankie vir almal wat deelgeneem het.  Baie dankie Terry vir jou harde werk en ek kan nie wag om te hoor wie die kompetisie gewen het nie.  Kan ons nie maar nou al weet nie?  Gawie sĂȘ sy het nie tyd saamgebring vir geduld nie.   :icon_biggrin:
Jy weet hoe nuuskierig ek is!   :icon_scratch:
Nog 'n groot dankie vir jou.
Om te weet is om te verstaan.

Terry

En toe was die grootste probleem van die kompetisie om te besluit watse resep die wenner is.  Al hierdie resepte was absoluut heerlik en wens ons kon almal eersteprys wenners maak.  Namens Squisita wil ons baie dankie se vir almal se inskrywings, dit was pret om julle resepte te lees en probeer.  Ons is trots om vandag die wenresep aan te kondig. 

En die wenner van ons Squisita se Eenpotgereg is:
:hello2:    Outop se 'Eenpot-Squisita-Seekos-Braairys', ingeskryf deur Meraai van die Baai.   :hello2:

Baie geluk Meraai, ons sal in kontak met jou wees om die besonderhede van die prys en aflewering te bespreek.

Weereens baie dankie aan almal en kyk uit vir die volgende kompetisie!