• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

'n Seder val in Silver Lakes

Started by PM, February 18, 2013, 03:41:32 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Die wêreld gons oor Oscar.  Wat dink julle van die petalje. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Stap ek by die poskantoor in om 'n brief na die prokureur in SA te pos en dadelik word die onderwerp bespreek en verwag die ouens dat ek die gordyn van bespiegelings sal kan lig, want ek is dan van dieselfde herkoms en was dit moeilik vir hulle om te verstaan dat ek weet net soveel soos hulle en dit is maar wat die nuusberigte ons hier inlig :dontknow:  :crybaby2:

PM

Dit is werklik tragies.

Elke ander koerant het 'n ander storie, maar 'n mens sal maar wag om die uitslag te hoor. 

Die galge humor wat nou weer kopuitsteek gons.  'n Mens kan nie help om te glimlag oor die mense se skerpsinnigheid nie. 
Om te weet is om te verstaan.

adele

gelukkig kan mens enige koerant se datum glo...

:grommit:
adéle  :grommit:

PM

 :icon_biggrin:  Verseker! 

Dit is seker nie vreemd nie, want dit gebeur altyd dat sodra daar so-iets gebeur, die betrokke persoon se hele bondel vuil wasgoed uitgehang word. 
Om te weet is om te verstaan.