• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Naweek tussen die berge by Queen Mary Falls

Started by Meraai vannie Baai, February 18, 2013, 12:46:59 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai




































Fransi

 :hello:

Sjoe, dit is onbeskryflike mooi foto's en lyk na 'n lieflike ervaring.

PM

Pragtig, ek is seker jou siel is nou versadig vir 'n rukkie.  Baie dankie vir die wys matertjie. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

baie dankie ronel, maar het jy nie fotos van die "falls"nie?

Meraai vannie Baai

#4
Stoffel die is spesiaal vir jou hoor  :toothy4:














Marius


Meraai vannie Baai

Fatale ondervinding as jy dit wel gaan probeer  :angel4:

Marius


AB


PM

Ek sal maar later kom kyk.  My internet is vandag soos harmansdrup op 'n koue wintersoggend. 
Om te weet is om te verstaan.