• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

vroeg oggend

Started by AB, February 09, 2013, 08:22:36 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

ek het vanoggend so 20 voor ses die motorhuis se deur oopgemaak om die bakkie uit te trek en toe sien ek die:



dit is hier by die huur huis se voorkant geneem. ek kon nie dit oor my hart kry om dit nie af te neem nie.

Toe ry ek plaas toe om krane te draai en pomp aan te sit vir die wingerd besproeiing.
so half uur later het dit so gelyk:



en 7 minute later was als verby en die wolke op die horison was wit.
   
Toe het ek die pad gevat see toe om te gaan duik en dit was ook heerlik lekker en ek is veer 12 ure later veilig tuis.

PM

Dit is asemrowend mooi AB.  Dankie vir die deel. 
Ek is so lus vir kreef, maar 'n paar foto'tjies kan ook help.   :angel4:
Om te weet is om te verstaan.

AB

ek het gister nogal die kamera saam geneem maar toe by peet se huis gelos want dit het gereen toe ons gaan duik het.

PM

Ag hoe lekker.  Hier in Port St Johns behoort seker ook kreef te wees.  Dit is mos nog kreef seisoen of hoe?
Om te weet is om te verstaan.

AB

Daar behoort ooskus kreef te wees ja en dalk daai blou krewe van die transkei.

ek is nie seker hoe hulle seison werk nie.
ek is seker as jy daar rond vra as jy iewers van die kreef by iemand kan raakloop.
teen die weskus is bestaansvissers wat van hulle vangste mag verkoop, dlak is daar so iets teen die ooskus ook.

http://www.wildcoast.co.za/crayfish


http://www.wwfsassi.co.za/?m=5&s=5&idkey=1274



http://www.daff.gov.za/doaDev/fisheries/21_HotIssues/April2010/FishingPERMITCONDITIONS2010/EAST%20COAST%20ROCK%20LOBSTER%20TRANSPORT%20PERMIT%20CONDITIONS%20%202010.pdf


http://www.looklocal.co.za/looklocal/content/en/kzn-south-coast/kzn-south-coast-news-general?oid=5068417&sn=Detail&pid=4196946&Crayfish-season-has-opened

Fransi


adele

adéle  :grommit:

PM

Dankie AB, ek is nou baie slimmer.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.