• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

eerste skooldag

Started by AB, February 03, 2013, 04:20:45 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

n Trotse jong Gautengse mamma sien haar enigste seuntjie af by sy skool vir sy eerste skooldag.

'Wees 'n goeie seuntjie, my goggatjie! Dink baie aan Mammie, Soetlappie! Wag vir Mammie by die hek, my skattebolletjie!

Mammie is baie lief vir jou, onthou dit Liefling!"

Teen die einde van die skooldag wag sy vir hom by die hek.

'En wat het my sterretjie geleer op sy eerste dag by die skool?'

Seuntjie: "Ek het geleer dat my naam Hendrik is."

Ah Willa

My beste maatjie Sub A,B en Std 1 se naam is Hendrik en ons het altyd gespot en gese -  HennnnnnnnnnDRUK en daar le die eier ...  :angel8:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

adele

adéle  :grommit:

Fransi


PM

Om te weet is om te verstaan.