• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

skaaf weer aan hierdie een

Started by Fransi, February 02, 2013, 11:20:14 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Fransi

 :hello:

PM

Dit is uitstekend geskryf.  Dit tower die beelde voor my geestesoog op.  Pragtig Fransi. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi


PM

Ek het net gou die twee woorde in die gedig se titel kom vasmaak.  Ek hoop dit is hoe jy dit bedoel het Fransi.  Hierdie is werklik een van my gunstelinge. 

Panteïsme is 'n geloofsiening dat God en die natuur een en dieselfde entiteit is,
dit wil sê God is alles en alles is God.

Diffusie is 'n tydafhanklike proses, wat die willekeurige beweging van gegewe entiteite uitmaak, en veroorsaak dat die statistiese verspreiding van hierdie entiteite in 'n gegewe ruimte versprei.
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Ek is passievol oor die Skepping en God van Hemel en Aarde en toe ek die title sien het ek gewonder wat loer en wag hier .....    :toothy4:

en wat kry ek  :wav:

die mooiste mooi string ingerygde pȇrel-woorde!!

Een van my oupagrootjie se baie plase was Palmiet - hy was daar gebore,
die gedig het my ondmiddelik aan hom laat dink.  Hy het Palmiet van my groot-oupa-grootjie ge-erf,
en daar kan ek julle baie dinge vertel rondom panteïsme en diffusie en vrymeselaars ...

so hoe gepas dat die prag gedig my weg gevoer het in 'n woordegang van die mooiste mooi,
maar ook laat onthou het van 'n oupa-grootjie en 'n groot-oupa-grootjie van Palmiet.

Elke woord van jou prag gedig sluk my in ...
maar die is die mooiste verby :

Quoteen pen wolke in kuikendons
die wit en grys van duif.

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Fransi

Dankie PM. Dit is reg so en dit sluit ook aan by universeel, uniek en dualiteit.

Dankie Willa, ek is so bly dat die gedig jou kon terugvoer na eie herinneringe. :-)

PM

Dit is pragtig en ek geniet elke versreël.

en vuurvlieg hang die melkweg
aan die voet van palmietstam.

Ek sien hoe die sterretjies op die rivier skitter en ligvoet dans tussen die waterplante.  

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Trippel WOW Fransi!!! Boektoegehalte deur en deur  :book1:

Fransi