• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

suid wes toer

Started by AB, January 29, 2013, 07:59:06 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

dis nie fotos nie en dis nie toer verslag nie maar dis baie goeie inligting

so soek ek nou na Rossing myn by namibiƫ toerisme en ek kom heel perongeluk op hierdie web blad af. dis die beste webblad van enige land of streek ivm akkomodasie wat ek nog gesien het.
wys sommer op die kaart wat is die plek se naam en die prys ook.

http://www.info-namibia.com/en/accommodation


hoop dit kan eendag vir julle van hulp wees

groetnis

PM

Ek het gou geloer en jy is reg.  Pragtig uiteengesit.  R660.00 single en R330.00 pp sharing.   :icon_biggrin:

Baie dankie, die inligting sal nog handig te pas kom. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

Quote from: PM on January 30, 2013, 07:10:28 AM
Ek het gou geloer en jy is reg.  Pragtig uiteengesit.  R660.00 single en R330.00 pp sharing.   :icon_biggrin:

Baie dankie, die inligting sal nog handig te pas kom. 

nou moet ons net die tyd en geld kry om te gaan toer............

PM

Dit kom baie handig te pas wanneer ons 'n selfsorgeenheid of 'n gastehuis kry wat per eenheid verhuur word, want dan bly ek gratis.  Sodra die tarief per persoon bereken word, moet ek vir myself betaal, dan betaal die firma nie daarvoor nie.  Soms gebeur dit wel dat daar 'n verskil in tarief is tussen 'n enkel persoon en nog 'n persoon wat deel.
Bv.  R440.00 enkel en R600.00 vir twee wat deel.  Dan betaal ek net die verskil na R440.00, dus R160.00 per dag.  Dit klink nie baie nie, maar dit is R1 600 vir 10 dae en as ons soms drie maande bly, is dit 'n  :pottytrain5:
vol geld.  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.