• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Lekker kuier ek so by my selwers

Started by PM, January 22, 2013, 07:12:59 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

 :bootyshake:  Ek dans die forumdans.  Al dans ek nou alleen, is dit maar ook goed so.  Dit is beter om te dans en 'n loflied te sing, al doen jy dit alleen, as om in sak en as te sit en te tob. 
Ek het soveel om voor dankbaar te wees.  Vrydag gaan ek huis toe en dit gaan baie beter met my Ouma Naas.  Ek wikkel my stertjie.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Staan opsy suster, jy het 'n dansmaat gekry  :love1:

PM

As dit nie vir my paar vriende hier op die forum was nie, sou ek 'n eensame dood gesterf het.   :bootyshake: :occasion14:
Wanneer Hannes nou met pensioen is, dit is nou te sĂȘ sodra sy pensioengeld begin uitbetaal, sal ons weer ons ou vriende opsoek en die bande verstewig.  Om so te "travel" verloor 'n mens meer as wat jy kan besef. 
Om te weet is om te verstaan.