• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Eerste waterlelies in Ponlockie vir 2013

Started by Meraai vannie Baai, January 16, 2013, 06:55:25 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai





Na die storm wat ons gehad het, is die water redelik vuil maar die vreugde van die ou watergaatjie en sy besoekers nog ewe groot. Dit neem gewoonlik 'n paar dae vir die filter om die water weer skoon te kry.

PM

Dankie Raaitjie.  Dit is asemrowend mooi.  Ek lief dit.  Die bytjies en die blommetjies.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Fransi


Meraai vannie Baai


PM

Dankie Raaitjie, dit is so mooi, as dit in my dammetjie was sou ek my stoeltjie net daar parkeer het.   
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Moet erken ek maak gereeld 'n laaaang draai daar PM  :toothy4:

Fransi

Sjoe, die kleure en detail slaan my asem weg. So mooi.

Meraai vannie Baai

Die lelie altyd 'n oogplesier Fransi. Ek lief ook al die besoekers , het jy gesien hoe die sonlig die by se lyfie vang?  :love7:

PM

Hier sien ek dit nou eers. Kan jy dalk daardie foto'tjie 'n bietjie groter maak Raaitjie.

(Bly om jou hier raak te loop, ek was al bekommerd.)
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek sal probeer, ons kamera neem vreeslike groot fotos en dan wil die program dit nie laai nie. As ek dit so rangskik met PhotoScape maak hy dit self kleiner sodat mens dit gedeel kry. Sal loer of ek apart kan probeer plaas PM hoor!

Fransi


Ah Willa

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

adele

met sonsopkoms sit ek hier langes die mooiste mooi

:grommit:
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Vandag weer al om die watergaatjie gedwaal en dit saam met julle geniet matertjies  :love7:

Wikus

Het jou nogal daar gesien dwaal.  Dit bring altyd rustigheid  vir 'n mens se gemoed.