• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

20 Dinge wat jy net oor feesseisoene in Gatkantland kan se

Started by Meraai vannie Baai, December 26, 2012, 10:58:40 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

*aangedra deur Outop

1:  I prefer breasts to legs.    
2:  Tying the legs together keeps the inside moist.    
3:  Smother the butter all over the breasts.  
4:  If I don't undo my trousers, I'll burst!    
5:  I've never seen a better spread!    
6:  I  fancy a little dark meat for a change.    
7:  Are you ready for seconds yet?    
8:  It's a little dry, do you still want to eat it?    
9:  Just wait your turn, you'll get some!    
10: Don't play with your meat!    
11:  Stuff it up between the legs as far as it will go.    
12:  Do you think you'll be able to handle all these people at once?    
13:  I didn't expect everyone to come at the same time!    
14:  You still have a little bit on your chin.    
15:  How long will it take after you put it in?    
16:  You'll know it's ready when it pops up.    
17:  Just pull the end and wait for the bang.    
18:  That's  the biggest bird I've ever had!    
19:  I'm so full, I've been gobbling nuts all morning.
20:  Wow, I didn't think I could handle all that and still want more

PM

Sjoe, dit is 'n hele bekvol!   10 uit 10 vir Outoppie!
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Mater, die mag van weerkaatsde taal in sekere omstandighede verstom my nog altyd. Hier is niks, maar niks onwelvoegliks geskryf maar o wee, die sonne van mensweesgedagtes wat reflekteer - oi joi joi  :icon_bigsmurf:

Aspoestertjie

My Oupa se: "'n ding met twee kante sal altyd sy verkeerde sy eerste draai."



:mumum:
Oupa sê: Wyshyd is die truspieël van die ouderdom.

Meraai vannie Baai

Assie, ek dink jou oupa is voorwaar 'n baie slimme man en besliste nasaat van Koning Salomo  :hello2: :notworthy:

PM

By 'n hele bekvol bedoel ek 'n mens kan by die tafel aansit en skep en kou en kou en die frases rondrol en met 'n heerlike "lekker" afsluk.  Ek het nie geweet Outoppie lees Engelse kookboeke nie.   :icon_biggrin:
Natuurlik het ek ook met elke sin ander prentjies gesien.  Stoute prentjies.   :sign10:
Om te weet is om te verstaan.

AB


Meraai vannie Baai

Hoekom is ek glad nie verbaas oor jou keuse nie oom Stoffel  :icon_biggrin:

PM

Ek sal met jou saamstem.  'n Heerlike sagte borsie is my kos,  maar Hannes sal nie met jou saam stem nie, hy vierkies die boudjies.   :angel4:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Oe ek moet julle Outop se borsie-resep kom deel. Die ou weet net hoe om so ou  borsie te bewerk dat die smaak koelrond in jou verhemelte ervaar worre.

PM

Dit sal baie gaaf wees, dankie Raaitjie.

Hannes sit die hoender op die spit in die konfeksie-oond.  Manne, dit is smelt-innie-mond heerlik sag en sappig.  In ons huis baklei niemand oor snitte nie.  Solank hy net onthou die stertjie  (sinderbekkie) is myne!  Die witvleis is myne en hy kan maar die res kry. 
Om te weet is om te verstaan.