• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kom loer gou hier.

Started by Bestuur, May 23, 2011, 06:28:48 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Bestuur

Pssst julle ouens!  Shuuut, ek dink Fransi verjaar die 25ste.  Gaan ons vir haar 'n forumpartytjie hou?

Angelica

Eeeeeek!!! Sien al lankal uit na 'n regte forum partytjie. Hoe laat moet ons daar wees?
elle

PM

Enige tyd tussen twaalfuur vanaand en twaalfuur more aand.   :icon_biggrin:  Bring jou eie dop en tjop en 'n mooi versie verpak in fraai papier met strikkies om.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

#3
Wie verjaar vandag?
:wav:  
:smileinbox: :smileinbox:
:smileinbox: :smileinbox:  
:wav:  
:smileinbox: :smileinbox:
:occasion13: :occasion13: :occasion13:
:occasion15: :occasion15: :occasion15: :occasion15: :occasion15:
:wav: :wav:
Lekker verjaar my maatjie... Leeekkkerrrr verjaaaaaar!


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

FRANSI!!!!!   SY  verjaar vandag!

Lek♪♪kerrrr verjaar ons maat,  lek♪♪kerrr verjaarrrr! ♪♪
       ♪♪Mag jou jaar vol liefde en vrede wees.  ♪♪

Mag al jou wense waar word.

:love7: 

  :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :hello:

Ek sien dit nou eers raak! Baie, baie dankie. Nou het my dag 'n ekstra huppel in.  :love7: