• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Oeeeee ons gaan huistoe!

Started by PM, December 18, 2012, 08:37:33 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hannes se projek is klaar en ons het vanaand heerlik gebraai en ge-eet. 
More oggend, vroeg vroeg, pak ons en ons gaan huistoe. 
As julle nou almal duime,  tone en vlegsels knoop, mag ons dalk tot die 5de Januarie rus en vrede vir ons siele hê.  Ons moet weer die sesde Januarie, weer hier, aanmeld vir diens. 

Jippieeee, ons gaan huistoe!!!!!!!!!!

Om te weet is om te verstaan.

adele

   :coffee2:   by ons?    :toothy4:    ganiet jou dae tuis, vriendin, dis maar lekkerste daar

:grommit:   
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Oeeeeee wonnnerlik!! GANIET mater geniet. Missssss jou arig  :love7:

Gawelina

Ai, ek is saam met jou bly.  Mis vir jou en Raai in die tuin!

Fransi


Ah Willa

 :toothy4:  kom rus in die kaap dan braai ons hier ook lekker saam  :toothy4:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Dankie julle ouens, ek wens ek kon orals gaan kuier, maar Hannes is op bystanddiens, ons kan nie ver gaan nie. 
Ons is uit en tuis en by die huis.  Die volgende twee dae gaan nog besig wees, maar dan kan ons seker die naweek luilekker by die huis deurbring. 
Om te weet is om te verstaan.