• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

zim

Started by AB, December 13, 2012, 04:29:05 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Die toestand in Zimbabwe verswak so erg dat hulle ystervarke verkoop vir scrap metal ..

Meraai vannie Baai

Ek't eergister 'n foto gesien uit 'n koerantberig wat juffrou Gawie vir my gegee het waar die eienaar beslis sy motor paneel vir paneel ook verkoop. Nou is ek amper seker hy kom uit Zim Stoffel!

PM

Wys jou maar net!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.