• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

baba jaco carlo

Started by adele, December 12, 2012, 09:50:58 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

hy is nog in 'n broeikas gewees, maar dit gaan al baie beter, het die alewige geelsug ook gehad, maar die blou ligte het dit ook herstel.

:grommit:
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Baie geluk met die pragtige mensie!!

Gawelina

Oeeeee hier begin die broeise oumasindroom.  Baie baie geluk.  Bederf hom stink, sover afstand dit toelaat. :wav:

Fransi

Pragtig en baie geluk en mag hulle almal baie gelukkig wees.

adele

dankie baie julle, ja, Gawie, dis nogal 'n nuwe kwessie, voor ons kan bederf, help almal nou eers die nuwe mamma met voorraad, en ai tog, ons voel nogal dom    :icon_study:    ...mos nie gewoond aan kitsbaba's nie   :toothy4:   nou sien mens hoekom ons Skepper mens maande gee om voor te berei   :icon_biggrin:   

:grommit:
adéle  :grommit:

PM

Baie geluk Adéle en Eben.  Ons oumas en oupas weet hoeveel julle nog die kleinding gaan geniet.  Mag hy vir julle net vreugde bring. 
Om te weet is om te verstaan.