• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

En toe Trou my sussie

Started by Chichi, December 11, 2012, 11:25:43 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Chichi

Die naweek was AMAZING!! hier is vir julle 'n paar fototjies!















*The one and only AWESOME-EST


Fransi

 :hello:

Pragtige foto's. Ek hoop hulle is baie gelukkig.

PM

Dankie vir die deel Chichi, dit is pragtig en ek glo hulle sal baie gelukkig wees. 
Die pragtige moeder van die bruid lyk nog bloedjonk,
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

Dankie julle!!! Moeder is maar 53 jaartjies oud. Ek die grimering van die troue gedoen (aangesien ek gekwalifiseerd is), dit maak ook so bitjie van 'n verskil
*The one and only AWESOME-EST


AB

Dankie vir die wys tjiekie

ja jou moeder is nog bloedjonk, ek stem saam.....sys 'n jaar jonger as ek en dis bloedjonk want ek sal seker nie weer so jonk wees nie.

jyt goeie werk van die "warpaint"gedoen, ek bedoel die grimering.

Het jy jou se eie grimering ook gedoen? ( ek sit ook my eie goed aan...onder arm goed en naskeer middel.)


Hoe oud is sussie nou? jonger of ouer as jy?



Chichi

Ek het my eie grimering ook gedoen ja!

Sussie is 3 jaar jonger as ekke, 'n volle 21 jaar oud, die man in haar lewe is nou 26 jaar oud
*The one and only AWESOME-EST


Meraai vannie Baai


Ah Willa

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w