• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Hoekom lid word van 'n forum?

Started by PM, December 07, 2012, 05:22:17 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Assie

Ons het tans 178 lede waarvan vyf aktief deelneem en ek is seker daarvan ten minste 150 van die 178 kan nie eers meer hulle passeerwoorde onthou nie. {110 weet nie eers meer hulle is deel van die forum nie}

:mumum:

Meraai vannie Baai

Hiehiehiehie, Assie ek giggel vir die 'passeerwoord' - as jy klank bysit kan dit klink soos 'n wind van onder  :icon_bigsmurf:

Assie

#17
Die ou Nederlandse betekenis van passeer is om te laat verbygaan. So as hulle in die verbygaan so 'n dreuningtjie veroorsaak dan sal dit dalk' n welkome briesie op ons forum wees. Ten minste hoor ons dan iets van hulle af.

:mumum:

PM

Om te weet is om te verstaan.

Naas

PM ek hoop van harte die gaste wat so woorde gaps besef dat daar kopiereg is op alles wat op hierdie forum gese word.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Assie ek dink nie die ouens steur hulle aan dit nie. Outop se soetbroodjie resep het daar by hulle in 'n resepteboek verskyn wat glo op die tv geadverteer was en hulle het geen erkenning of toestemming gevra nie  :color: