• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kuberpret

Started by Meraai vannie Baai, December 02, 2012, 02:32:28 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

007 vra ammiemoon wat sal mens die verhouding noem van mense wat so in die kuberruim 'kuier'
en toe antwoord sy so: Googlefoodle

PM was ook nie links van die regering nie en laat waai met:

Googlefoefel - 'n Gevryery
Googlefoefie - 'n Gekskeerder


Meraai vannie Baai

We are now Friends on facebook - Ons is nou loerbroer tjommies seg my sus se skoonseun Jacques Brown.