• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die laaste sê

Started by PM, November 29, 2012, 08:38:08 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ans Botha

Rainier skryf daai gedigte. Jy sal nie spyt wees nie. Dit is 'n ontlading van 'n mens se gees.

Angelica

Moet tog nie huil as jy my goedjies lees nie.  Jy sal lag as jy hoor waar ek alles uitkrap.
(Daai mense wat so sit en gesels agter jou in die restaurant, hulle laat jou boeke vol skryf.)
elle

Rainier

Ja, daai is n goeie plek om materiaal te kry, Angelica.Ek kan het nog nie daaraan gedink nie.

PM

Ons probeer maar almal ons bes en dan het ons die voordeel dat ons mekaar kan help.  Dit help ook om so veel as moontlik na die ou meesters se werk te kyk.  Hier op die forum is ook uitstekende werk. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

Sjoe, ek het nou hierdie gedig gelees en dit is hartverskeurend. Uitstekend.

PM

Om te weet is om te verstaan.

Jeannedarc

I was lucky - and very much blessed. In 2004, to be precise the 24th of December 2004, I had the idea that I should end it all and I could already feel the butt of my .45ACP in my hand. Then God said to me - my dear Natalie, if you do finish up now, who is going to clean up after you? And just something else, in My mind, you write better than you shoot and I would prefer you to rather shoot a couple of words to throwing pieces of lead. So I wrote and I cried and as I wrote I had to wipe the tears off of the paper. The best part of this all is - I wanted to go fetch the .45 from the safe but I already had a .22 pistol right next to me on the bed. I am ever so glad I listened to God that morning.

PM

Ek is ook baie bly Natalie.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

PM

Ek wonder of ons daar was waar die laagste van laag was?
As ek so daarna kyk dan kan ek net sien dat van daar af dit net beter kan gaan.  Ek het nou al vrede gemaak met kinders wat nie meer kinders is nie.   Kleinkinders behoort nie meer aan my nie en ek leer steeds elke dag dat ek op myself moet staatmaak en nie op inigiemand anders nie.  Ek dink ek praat nou net deur my nek, maar gun my dit asseblief!
Om te weet is om te verstaan.