Author Topic: Onvoltooid  (Read 1550 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Gawelina

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 360
  • Gender: Female
    • Gawelina
Onvoltooid
« on: November 21, 2012, 08:50:57 PM »
die pyn van stukkies verlang
legkaart vanaand in onthou,
pas netjies in tye wat verby is,
weerkaats beelde in my trane
en sypel weg in woestynsandmôres

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10694
  • Gender: Female
Re: Onvoltooid
« Reply #1 on: November 21, 2012, 08:53:52 PM »
Dit is vir my vreeslik mooi.  Kort en kragtig maar dit spreek boekdele.  'n Legkaart het "stukkies" en dit "pas" pragtig inmekaar om die volmaakte prentjie te skep.   :hello2:

Om te weet is om te verstaan.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Onvoltooid
« Reply #2 on: November 21, 2012, 11:00:10 PM »
Enkele woorde wat soveel sê en emosies weergee. Baie goed geskryf.