• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

'n Bekgeveg waardig

Started by Ah Willa, November 19, 2012, 06:35:23 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

Ek doen mos navorsing oor die voorgeslagte en nasate van Potgieter 16402 en kom so tussen al die ou goed op die ou koerant berig van 1960 af ...

ek kon net smile en ek weet julle sal dit geniet ... Die Rasionalist ... wel ... ek dink ons voer nog steeds die stryd .... wat mag, wat moet, wat moes nie ...  :triplets:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Om te weet is om te verstaan.