• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

sterre

Started by AB, November 16, 2012, 10:44:47 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

eerste keer wat ek 'n nag foto met die kamera neem en dit was die resultaat na so amper 6 munute
die berge is die Brandwacht berge naby Worcester.

die lig aan die regterkant is worester se lig.lig aan linkerkant is by die olof bergh stokery.


PM

Dit is soos 'n kunswerk AB.  Jare gelede het Hannes so gespeel met die "starlights"  wat die kinders so swaai en dit maak die mooiste foto's.  Die motors se ligte is ook indrukwekkend.
Om te weet is om te verstaan.

AB

ek oefen so lank, wil volgende jaar hoeplik in die woestyn paar fotos van die aard neem. daar is hopelik geen lig wat hinder nie.

Fransi

Pragtig, dit lyk soos 'n aand vol wense.

AB

Dankie Fransie, ek het glad nie geweet wat om te verwag nie, dit was 'n skoot in die donker en dit het gewerk. Het beter uitgekom as wat ek gedink het dit sou.

PM

Ek hou van die lig, dit gee lewe aan die foto.  Dit was vir my nog altyd verbasend dat die kamera se lens die lig in die donker kan vasvang. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

Dit het beslis gewerk. :-)

Chichi

AWH Pragtige foto!  Ek wil weer bietjie in daai wereld kuier!
*The one and only AWESOME-EST