ons het 'n hartseer geval waar my vriendin oorlede is - 'n gesamentlike vriendin en eerste vriendin se man is toe na haar dood getroud ...
Eerste vriendin wat oorlede is, is A
Tweede vriendin wat met A se man na haar dood getrou het is B
die man van altwee is c
A en C het drie seun en B en ? het een seun ...
maar C en sy twee seuns gee nie 'n flenter om vir die jongste boetie wat erg verstandlik gestrem is nie.
Vriendin B en haar een seun gee alles wat hulle het om jongste boetie te help ...
as B en C weg val gaan dit B se seun wees wat na jongste boet gaan kyk .. nie sy eie bloed broers nie ...
A en C en drie seuns is wit
B en een seun is tussen wit en swart ...
ek hou my bek
maar teer en hartseer saak bly die ...
ns .. ek is gegang-rape meer as een keer ... en ek sou nooit 'n kind wat so verwerk is aborteer nie ... die kind het niks verkeerd gedoen nie ... dis die monster-pa wat gestraf moetword