• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Duik: scuba...pinicle naby Gordonsbaai.

Started by AB, November 10, 2012, 09:20:45 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Gawelina

AB, ek weet nie wat ek die meeste geniet nie, die kommentare of die sneppies.  Jou sneppies laat my altyd jeuk om die potlood te gryp.  Dis ongelooflik mooi.  Ek het ook vandag die rustigheid van hierdie sneppies in my lewe nodig gehad. Baie dankie hoor.

AB


Chichi

Pragitige fotos weereens!!

Ai hoe mis ek sommer onderwater asemhaal wanneer ek die goed sien!!
*The one and only AWESOME-EST