• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Tools en Tips vir Foto Editing

Started by Ah Willa, October 30, 2012, 10:36:36 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

Hier kan ons net links deel na cool tips en tools  :toothy4:

Hier is so paar van my af

Ek gebruik hoofsaaklik the Gimp (dis soos photoshop en gratis, maar mens moet buite die box dink om dit te gebruik)

http://www.gimp.org

Hierdie is sommer maklik om te gebruik :

http://www.picresize.com

http://www.online-image-editor.com  (Funky en cute frames)

http://www.tagsmaker.com (A cool way to add text to your images)

http://fotoflexer.com

http://www.freeonlinephotoeditor.com

ek maak soms gebruik van 'n combinasie van die programe om 'n eind resultaat vir een fototjie te kry  :headbang:

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Baie dankie vir die deel Wils.  Dit lyk maklik. 
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Half vier vanoggend toe waai die wind ons alarms aan die brand.  Toe gaan loer ek 'n bietjie en dit is maklik verby Wils. 
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

Dankie Willa ek sal beslis gaan loer en probeer. Het dit vir my afgelaai  :notworthy: :icon_salut: