• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

epol

Started by AB, October 28, 2012, 09:31:42 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Yesterday I was at my local Checkers store buying a large bag of Epol dog food for my loyal pet and was in the checkout queue when a woman behind me asked if I had a dog.
What did she think I had an elephant? So, since I'm retired and have little to do, on impulse I told her that no, I didn't have a dog, I was starting the Epol Diet again. I added that I probably shouldn't, because I ended up in hospital last time, but I'd lost 20 kilos before I woke up in intensive care with tubes coming out of most of my orifices and IVs in both arms.
I told her that it was essentially a perfect diet and that the way that it works is to load your pockets with Epol nuggets and simply eat one or two every time you feel hungry. The food is nutritionally complete so it works well and I was going to try it again. (I have to mention here that practically everyone in the queue was now enthralled with my story.)
Horrified, she asked me if I ended up in intensive care because the dog food poisoned me. I told her no, I stepped off the pavement to sniff a Bull Terrier's arse and a car hit me.
I thought the guy behind her was going to have a heart attack he was laughing so hard.
I'm now banned from Checkers.
Better watch what you ask retired people...
They have all the time in the world to think of daft things to say.

Meraai vannie Baai


PM

Ja verseker.  Dit is nog een van daai dig dinge om te doen.  Sy sien die hondekos in die waentjie en vra die vraag.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Fransi


Ah Willa

mmmm ... EPOL groei nie aan bome nie - kom nie met 'n saaidjie op vanuit die grond nie ... eet jy dit maar gerus, maar moet dit nie vir jou hondjie gee nie ...

:snorting:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Verduidelik asseblief Willa.  Is dit nie goed vir honde nie?  Wat eet jou K9's. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

Quote from: Ah Willa on October 30, 2012, 03:00:51 PM
mmmm ... EPOL groei nie aan bome nie - kom nie met 'n saaidjie op vanuit die grond nie ... eet jy dit maar gerus, maar moet dit nie vir jou hondjie gee nie ...

:snorting:

is so ja, die ou vertel mos jy moet dit self eet en nie die hond nie.

Ah Willa

So vars en rou as moontlik - ons gee hoofsaaklik rys/mieliemeel pap met wat ons ookal ge-eet het -
ons kos is maar bland (is dit nou reg gespel) min sout en geen speserye nie - herbs wel ja
net so af en toe maak ons ietsie met heelwat spices - maar dan kry ons K9-kids dit nie!

Ons gee ook vir hulle hondepille - maar net sekere brand - botail is een van die beter's glo dit of nie - Epol is van die wat ek glad nie sal gee nie,
maar dis maar meer soos 'n snack - of net 'n bietjie kou by die kos ... so dis soos ons wat 'n chippie sal eet - nie die beste opsie van kos nie - maar tog yummy en as nie in oordaad nie ... dan is dit nie te sleg nie :-)

ja AB daai man kan bly wees hy't dit self ge-eet - ek is kwaai as dit kom by die welsyn van diere - ons mense het 'n keuse wat ons in ons lywe prop en ons moet self met die gevolge daarvan leef ... maar 'n diertjie wat jy neem uit sy natuur en hy is dan afhanglik van jou vir kos - hy het mos nou nie 'n keuse nie ... en as jy nou deur hierdie vrou in 'n koesiter gevou wil word ... wel ... nou weet jy hoe  :headbang:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w