op enige wiel wat 'n aandryf wiel is. Ek nie seker as die voertuig in 4 wiel dryf is of dit gaan werk nie wnat dan gaan die krag oorgedra word na die ander dryf as ook.
As jy dit wil doen moet een kant se wiel in die lug wees en die ander wiel moet stewig op die grond staan.
Met 'n mtor wat kleiner wiele het sal dit effens moeiliker wees want die vragmotors het groot wiele ( 20 of 22 duim) en motors enigiets van 13 na 17 duim wiele, dlak sommige motors effens groter. Hoe groter die wiel is soos die vragmotor sin gee dit 'n voordeel vir groter of meer wringkrag. Dan ook die vragmotor het 2 wiele aan mekaar vas gebout wat die hele wiel swaarder maak en meer momentum gee vir waneer die koppelaar gelos word.