• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

noorweë

Started by AB, October 24, 2012, 07:51:10 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.


Meraai vannie Baai

Hmmmmmmmm AB die dag as hulle seg ek mag weer erries vlieg, maak ons dalk so grap en dan mater, sal die sneppies beslis hier pryk - spesiaal vir jou hoor  :icon_salut:

PM

Plaas hulle so 'n paar brue oor ons stede bou om die verkeer te help vloei. 

In 1984, en weer in 2000 was ons in Stockholm en het vir 'n langnaweek na Oslo gery.  Dit was een van die hoogtepunte in ons lewens.  'n Ervaring op sy eie.

Dankie vir die deel AB. 
Om te weet is om te verstaan.