• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Monisha

Started by PM, October 19, 2012, 08:04:30 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ons oudste kleindogter.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ag hete moedertjie! Sy is prrragtig ouma PM  :love7: :toothy4:

PM

Ek dink self so!  Jy moet haar sien oogknip.  As hulle hier kom, of ons daar, dan knipoog ek eers vir haar en sy probeer dit na-maak.  Altwee ogies styf tegeknyp.  Lief hulle so!  Alle oumas en oupas weet hoeveel. 
Om te weet is om te verstaan.